Spoor

Spoor

by Deon Meyer
Spoor

Spoor

by Deon Meyer

eBook

$11.99  $15.89 Save 25% Current price is $11.99, Original price is $15.89. You Save 25%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Op ’n verlate grondpad in Limpopo druk hulle twee kilogram se vlekvrye staal – die reuse Smith&Wesson Model 500 – teen Lemmer die lyfwag se kop en vra: “Waar is dit?”Hy weet nie. Hulle belieg en bedrieg hom, steel sy Glock, die een met sy vingerafdrukke daarop. Hulle ken hom nie; hulle gaan betaal.Hulle gaan ’n spoor trap wat wyd sal loop:’n Bloedspoor deur die eerste dossier van Mat Joubert, deesdae privaat ondersoeker, wat moet soek na Danie Flint, ’n “goeie man” wat reg langs die Table View-polisiestasie verdwyn het.’n Geweldspoor deur die bestaan van Milla Strachan, verloopte huisvrou, eers so salig onbewus van die newelwêreld van georganiseerde misdaad en terrorisme om haar.’n Doodspoor, van die Chizarira tot by die Kaapse Waterfront. En aan die einde daarvan sal niemand meer dieselfde wees nie.Vermaak uit die boonste rakke deur Suid-Afrika se spanningsverhaalkoning, veelbekroonde skrywer Deon Meyer.

Product Details

ISBN-13: 9780798157469
Publisher: Human & Rousseau
Publication date: 05/10/2012
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 544
File size: 1 MB
Language: Afrikaans

Read an Excerpt

Op ’n verlate grondpad in Limpopo druk hulle twee kilogram se vlekvrye staal – die reuse Smith&Wesson Model 500 – teen Lemmer die lyfwag se kop en vra: “Waar is dit?”Hy weet nie. Hulle belieg en bedrieg hom, steel sy Glock, die een met sy vingerafdrukke daarop. Hulle ken hom nie; hulle gaan betaal.Hulle gaan ’n spoor trap wat wyd sal loop:’n Bloedspoor deur die eerste dossier van Mat Joubert, deesdae privaat ondersoeker, wat moet soek na Danie Flint, ’n “goeie man” wat reg langs die Table View-polisiestasie verdwyn het.’n Geweldspoor deur die bestaan van Milla Strachan, verloopte huisvrou, eers so salig onbewus van die newelwêreld van georganiseerde misdaad en terrorisme om haar.’n Doodspoor, van die Chizarira tot by die Kaapse Waterfront. En aan die einde daarvan sal niemand meer dieselfde wees nie.Vermaak uit die boonste rakke deur Suid-Afrika se spanningsverhaalkoning, veelbekroonde skrywer Deon Meyer.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews