Briewe aan Icarus

Briewe aan Icarus

by Anton J Jansen
Briewe aan Icarus

Briewe aan Icarus

by Anton J Jansen

eBook

$7.90 

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

'n Lewe sonder liefde is inderdaad net 'n leë lied. Die liefde maak jou treurig, maar ook opgewonde. Met die liefde leer jy vlieg tot bo die hoogste wolke, maar soms, dan bring die liefde jou ook terug aarde toe.


Product Details

BN ID: 2940046187045
Publisher: Anton J Jansen
Publication date: 09/19/2014
Sold by: Smashwords
Format: eBook
File size: 412 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Reeds as kind het Anton begin "skryf". Dit het gewissel van gediggies tot opstelle. Na matriek het hy by UPE ingeskryf vir 'n kursus in vergelykende taalkunde, taalgeskiedenis en literatuur in Afrika- en Westerse tale. Na sy diensplig is hy Stellenbosch toe vir 'n spesiale diploma in Duits, aangebied deur die Goethe Institut, en die daaropvolgende jaar het hy 'n HOD voltooi. Terselfdertyd het hy 'n sangkursus onder leiding van Hanlie van Niekerk gedoen.
Anton was redakteur van die UPEN, en hy was proefleser vir Die Matie. Op Kimberley was hy weer redakteur van die weermageenheid se plaaslike koerant.
In 1995 is hy Taiwan toe om Engels te gaan gee, maar hy het vinnig betrokke geraak by kurrikulumbeplanning en die skryf van teksboeke vir privaat laerskole. Anton was ook 'n IELTS-instrukteur, en hy het 'n hele rits besigheidskursuse aangebied na die voltooing van sy Ekspert TESOL-sertifikasie aan die Amerikaanse TESOL Instituut. Na twintig jaar in die onderwys het hy die beroep vaarwel geroep en sy eie Internet-skool, Ed-Cat begin. Hier doen hy aanlynklasse, skryfwerk en redigering vir opvoedkundige uitgewers.
In sy vrye tyd komponeer hy graag klassieke musiek - 'n uitvloeisel van 'n komposisie- en orkestrasiekursus wat hy deur die Universiteit van Wisconsin-Madison se departement vir voortgesette studies voltooi het. Talle van sy komposisies is al veral in Amerika opgevoer.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews