In die land van pamperlang

In die land van pamperlang

In die land van pamperlang

In die land van pamperlang

eBook(NOOK Kids)

$14.51 

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

’n Bundel van vyf-en-twintig stories vir kleintjies van so vier tot sewe jaar. Dit bevat klassieke feëverhale soos Wolf en die drie ottepotte, Jan en die boontjierank, Die skoenmaker en die kabouters, Drie rammetjies-rof, Doringrosie, Die lelike eendjie, Gouelokkies, Aspoesterjie, e.a. Daar is ook heerlike inheemse verhale soos O likkie, o lalie, Sipho en die ryprooi Amathungulu, Doederomandro, Die ploempserige, plompserige ding, e.a. Die stories is verwerk deur die bekende en bekroonde Linda Rode, wat as die doyenne van kinderliteratuur bekend is. Elke storie is net vyf-minute lank. Dus baie geskik vir aandstories en of beginner-lesers.

Product Details

ISBN-13: 9780798164436
Publisher: Human & Rousseau
Publication date: 10/25/2013
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 200
File size: 97 MB
Note: This product may take a few minutes to download.
Age Range: 4 - 7 Years
Language: Afrikaans

About the Author

Linda Rode is haar lewe lank ‘n liefhebber van wêreldfolklore en ook ‘n gesoute oorverteller van klassieke feëverhale. Haar bundels Goue lint, my storie begint, Goue fluit, my storie is uit, Stories vir die vaak en Stories suid van die son was in die tagtiger- en negentigerjare groot treffers, asook haar bundel In die Nimmer-Immer-Bos. Haar besondere manier van oorvertel is by uitstek geskik vir voorlees, maar kinders wat reeds self lees sal net soveel genot uit die stories put.
Hierdie is die eerste volledige bundel illustrasies wat Johann Strauss vir NB-Uitgewers doen. Hy is baie veelsydig en werk in vele verskillende style. Linda Rode sê die volgende van hom: Hoe wonderlik om ’n kunstenaar te vind wat uitstaan omrede kreatiewe interpretasievermoë, humor, harmonieuse kleurgebruik, en bowenal, verstommende ruimtelike beelding.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews