Verraad

Verraad

by D.c. Scholtz
Verraad

Verraad

by D.c. Scholtz

eBook

$7.99 

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Die verhaal is gebaseer op ‘n werklike gebeurtenis.

Die verhaal is ‘n romantiese speurverhaal wat in Suid-Afrika begin.

Madri Berg ontmoet 'n flambojante poskantoorklerk. Hulle ontmoeting in die poskantoor het heelwat intrige tot gevolg en hulle lewens word intens verstrengel.

Madri erf byna niks na haar pa se dood en sy wil wraak neem. Haar nuwe liefde, Ron, is die ideale slagoffer om wraak te neem. Saam beplan hulle 'n strik vir haar ma, Evette.

Daarna verskuif die toneel na ‘n luukse boot wat op die Middellandse See vaar. Die vaart begin by Napels in Italië, daarna vaar die boot verby die Griekse eilande.

Op die boot is daar romanse en verraad. Die welgestelde weduwee, Evette, ontmoet ‘n man op die boot en kry rooi hakskene en ... na ‘n week ... is die hel los. Die storielyn verskuif weer na Suid-Afrika, met baie drama in die huishoudings van Evette Berg (die moeder) en die Bergkinders. Die lont van ‘n groot familiebom wat die familie uitmekaar skeur.

Die nuwe liefde van die Bergkinders se ma ... wek baie agterdog by die oudste dogter, Renata. Renata kan dit nie verwerk dat haar ma slegs ses maande na haar pa se dood weer verlief kan raak nie. Die vreemdeling en onbekende man veroorsaak groot konsternasie in Summerstrand. Evette is ‘n baie welgestelde vrou met talle sakeondernemings wat sy van haar man geërf het. Haar dogter, Madri erf niks en die kruitvat van wraak ontsteek.

Renata neem die dienste van 'n privaatspeurder aan .....

Die verhaal bereik sy klimaks heel op die einde.
Dit is beslis ‘n spanningsverhaal, met baie romantiese momente en goeie speurwerk.

D.C. Scholtz is ook die skrywer van:

1.Treffers vir Saalopening 1 – Godsdienstige boodskappe vir onderwysers,e.a.
2.Treffers vir Saalopening 2 – Godsdienstige boodskappe vir onderwysers,e.a.
3.Lag ‘n Slag – 760 grappe
4.Temperamente – ontdek jou temperament
5.Mede skrywer van Biblical Studies for Teacher Students

Hy was skoolhoof van drie Laerskole, en departementshoof aan die Onderwyserskollege van Fort Beaufort.


Product Details

BN ID: 2940163297757
Publisher: D.c. Scholtz
Publication date: 08/01/2019
Sold by: Smashwords
Format: eBook
File size: 414 KB
Language: Afrikaans
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews