Die hond wat ophou blaf het

Die hond wat ophou blaf het

by Johannes Nel
Die hond wat ophou blaf het

Die hond wat ophou blaf het

by Johannes Nel

eBook

$10.49  $12.00 Save 13% Current price is $10.49, Original price is $12. You Save 13%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

“Die naald sink tussen haar oe in en buig. Die blink tandartsspuit van vlekvrye staal tref die skedel hard. Bloed. Sy hand lig weer op ...” Izak Hugo is ’n gefrustreerde tandarts van Port Elizabeth. Hy haat sy werk en smag na ’n meer vervullende lewe. Snags word hy deur gewelddadige drome geteister. Soos sy onvergenoegdheid opbou, begin hy sporadiese oomblikke van geheueverlies beleef. Wanneer hy ná so ’n episode sy vriend se verwurgde poedel in sy bakkie ontdek, begin hy sy greep op die werklikheid en homself verloor. Sake vererger wanneer ’n jong bendelid vermoor word en die bende vermoed dat lzak die skuldige is. lzak besluit om Transkei toe te vlug, maar die bloedspoor volg hom. ’n Kaalvuis sielkundige riller deur ’n opwindende nuwe skrywer. ’n Geveg tot die dood toe tussen goed en kwaad, maar die rolverdeling is net so onseker soos die uitslag.

Product Details

ISBN-13: 9781415209844
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 06/01/2018
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 320
File size: 638 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Jo Nel is op Swellendam gebore en het op Mosselbaai grootgeword. As tandarts het hy onder meer in Port Elizabeth en die voormalige Transkei gepraktiseer. Hy het ook vir ’n jaar in Suid-Korea gaan skoolhou. Hy woon tans op Mosselbaai.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews