Speurhond Willem en die diamantdiewe

Speurhond Willem en die diamantdiewe

Speurhond Willem en die diamantdiewe

Speurhond Willem en die diamantdiewe

eBook

$6.99  $7.83 Save 11% Current price is $6.99, Original price is $7.83. You Save 11%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Speurhond Willem en sy huismens Adriaan het in 2010 die eerste keer saam gaan reis: via Istanboel tot in Amsterdam, Parys en uiteindelik Londen. Daarna volg avonture op ’n passasierskip in die Indiese Oseaan, op ’n wildplaas in die Bosveld, hulle reis via Kazakstan al die pad na die Internasionale Ruimtestasie en na New York, waar hulle ’n bende moes aankeer wat bekendes se skoothondjies ontvoer.

Product Details

ISBN-13: 9780624068914
Publisher: Tafelberg
Publication date: 08/30/2014
Series: Speurhond Willem , #6
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 120
File size: 6 MB
Age Range: 8 - 10 Years
Language: Afrikaans

About the Author

Elizabeth Wasserman is ’n patoloog in privaatpraktyk en buitengewone professor in die afdeling Geneeskundige Mikrobiologie van die Universiteit van Stellenbosch se Geneeskunde Fakulteit. Benewens Speurhond Willem skryf sy ook die Anna Atoom- en Dingesfabriekreekse. Vir Anna Atoom is sy in 2013 deur die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns met die Alba Bouwer Prys vir Kinderliteratuur bekroon. Sy woon saam met haar man, ook ’n patoloog, en hul sestienjarige dogter in Welgedacht, naby Kaapstad.
Chris Venter is ’n vryskutkunstenaar van Kaapstad. Van sy mees onlangse projekte is die Speurhond Willem-reeks, die Kas vol monsters-reeks en Waarvoor is seerowers bang? (Jaco Jacobs), waarvoor hy met ‘n ATKV Woordveertjie bekroon is.

Read an Excerpt

Speurhond Willem en sy huismens Adriaan het in 2010 die eerste keer saam gaan reis: via Istanboel tot in Amsterdam, Parys en uiteindelik Londen. Daarna volg avonture op ’n passasierskip in die Indiese Oseaan, op ’n wildplaas in die Bosveld, hulle reis via Kazakstan al die pad na die Internasionale Ruimtestasie en na New York, waar hulle ’n bende moes aankeer wat bekendes se skoothondjies ontvoer.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews