Middernag en ander spokerige stories

Middernag en ander spokerige stories

Middernag en ander spokerige stories

Middernag en ander spokerige stories

eBook

$7.99  $9.03 Save 12% Current price is $7.99, Original price is $9.03. You Save 12%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Hoekom wil Carla se ma haar nie glo oor die meisie agter haar kamerdeur nie? En wat maak juffrou Elizabeth, van sy nuwe skool, in Arnold-hulle se spens in die middel van die nag? Hoe kan ’n skoolbussie vol kinders in die nag wegjaag sonder dat daar ’n bestuurder in is? Waar kom die vreemde outjie in Bennie se koshuiskamer se kas vandaan? Hierdie is maar ’n paar van die vrae wat jy beantwoord sal kry in hierdie lekker-lees versameling grillerige stories vir alle ouderdomme.

Product Details

ISBN-13: 9780798163859
Publisher: Human & Rousseau
Publication date: 07/25/2013
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 180
File size: 1 MB
Age Range: 9 - 12 Years
Language: Afrikaans

About the Author

Die sestien skrywers van hierdie bundel stories is deel van die Fynbosskrywers-groep. Hierdie is die tweede projek wat die groep saam aanpak. Hulle eerste was ’n dierestorie-CD gemik op 4–8 jariges. Die CD is verlede jaar op RSG uitgesaai en hulle het binne 3 maande hulle eerste besending van 500 CD’s uitverkoop. Die CD het in die begin van die jaar in Leserskring se hoofkatalogus verskyn en die hele bestelling plus veertig persent ekstra, is uitverkoop. Almal het al individueel in verskeie publikasies en genres gepubliseer, o.a. Kortverhaal-bundels, bloemlesings, opvoedkundige publikasies, vonkfiksie, tekste vir kinderteater, artikels, e.a.

Read an Excerpt

Hoekom wil Carla se ma haar nie glo oor die meisie agter haar kamerdeur nie? En wat maak juffrou Elizabeth, van sy nuwe skool, in Arnold-hulle se spens in die middel van die nag? Hoe kan ’n skoolbussie vol kinders in die nag wegjaag sonder dat daar ’n bestuurder in is? Waar kom die vreemde outjie in Bennie se koshuiskamer se kas vandaan? Hierdie is maar ’n paar van die vrae wat jy beantwoord sal kry in hierdie lekker-lees versameling grillerige stories vir alle ouderdomme.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews