Kaptein Pipskwiek

Kaptein Pipskwiek

Kaptein Pipskwiek

Kaptein Pipskwiek

eBook

$5.50 

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

In die vernuwende strokiesboek Kaptein Pipskwiek moet die bleeksiel Danie skielik ’n geweldige taak aanpak: om die aarde teen ’n gevaarlike aanvaller te beskerm. Nou dra hy ’n kostuum en kan hy selfs vlieg – hy is ’n gemaskerde superheld! Alles is egter nie net pret en avontuur nie, want dit gaan sleg by die huis. Danie se stiefpa en -broer gee hom probleme en verder wil dit lyk of sy ma sieker raak elke keer as hy in Kaptein Pipskwiek verander. Hoe kan hy dan die dorp red? Hy sal vinnig die regte besluite moet neem ...

Product Details

ISBN-13: 9781432311322
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 10/01/2020
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 96
File size: 26 MB
Note: This product may take a few minutes to download.
Age Range: 8 - 12 Years
Language: Afrikaans

About the Author

François Bloemhof is die enigste Afrikaanse skrywer wat omvattend vir volwassenes, tieners en jong lesers skryf. Hy woon in Durbanville en is ’n vryskut-taalpraktisyn asook kopieskrywer, resensent en joernalis. Hy het onder meer die eerste Afrikaanse e-boek en strokiesprentreeks die lig laat sien. François skryf ook vir die silwerdoek, verhoog, radio en tydskrifte. Hy het al toekennings vir sy werk in verskeie genres ontvang, insluitende die De Kat-prys vir sy debuutroman Die Nag Het Net Een Oog.
Shaun Samuel is 'n vryskutkunstenaar wat reeds 'n wye reeks ontwerpe vir webwerwe, karakters, logo, posters en produkte gedoen het. Hy eksperimenteer met verskillende style en mediums en sy nuutgebore passie is om illustrasies vir grafiese romans te skep.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews