Gemaklik in jou eie lyf

Gemaklik in jou eie lyf

by Leandie du Randt
Gemaklik in jou eie lyf

Gemaklik in jou eie lyf

by Leandie du Randt

eBook

$6.99  $8.00 Save 13% Current price is $6.99, Original price is $8. You Save 13%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Leandie du Randt, is ’n gewilde jong Afrikaanse aktrise en ook ’n geregistreerde psigometris. Gemaklik in jou eie lyf het ontstaan uit haar passie om mense te help en uit haar eie ondervinding en dus het sy hierdie boek geskryf gemik daarop om jonger meisies te help om selfvertroue te ontwikkel en die beste weergawe van hulself te wees. Die boek is geskryf in gemaklike taal wat tieners sal verstaan, maar die boek bevat wysheid en lesse wat breër van toepassing kan wees. Die boek word as ’n drie-week-kursus aangebied met praktiese oefening aan die einde van elke dag. Die onderwerp dek alle kwessies tieners sal raak, soos dwelm- en alkoholmisbruik, groepsdruk, eetsteurnisse, liggaamsbeeld en dieper kwessies rondom gedagtes, innerlike selfvertroue en geestelike welstand. Die praktiese raad sal tienermeisies help om anders oor hulself te dink, om meer selfvertroue te kry en om mishandeling te hanteer en te rapporteur. Alhoewel daar ’n sterk geestelike boodskap is, ‘preek’ die outeur nie en maak sy dit duidelik dat die boek vir enige iemand is, wat ook al hul geloofsoortuiging.

Product Details

ISBN-13: 9781432303976
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 07/22/2014
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 192
File size: 579 KB
Age Range: 12 - 17 Years
Language: Afrikaans

About the Author

Leandie du Randt is ’n energieke, passievolle jong aktrise, model, stemkunstenaar en openbare figuur, maar ook ’n gekwalifiseerde psigometris met ’n BCom (Hons) in Bedryfsielkunde. Sy is bekend vir haar rol as Mieke in die bekroonde Afrikaanse TV-reeks op KykNet, Getroud met Rugby. Verder is sy ook bekend vir rolle in plaaslike films soos Egoli – The Movie, Susanna van Biljon, Semi-Soet, en Klein Karoo. Sy is passievol oor die vermaaklikheidsbedryf, maar ook oor mense en sielkunde. Sy handhaaf die lewensfilosofie dat ’n mens altyd net jouself, maar tog die beste weergawe van jouself moet wees. Dit is haar eerste boek.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews