Mark Toe!

Mark Toe!

by Samantha Scarborough
Mark Toe!

Mark Toe!

by Samantha Scarborough

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Mark toe! sal entrepreneurskap vanaf ’n jong ouderdom inspireer met 30 maklike, prettige projekte. Vanaf kleurvolle projekte soos troetelklippe, knoop-armbande en dieremaskers tot lekker opsies soos malvalekkerstokkies, melkskommels en monsterkoekies. Die meeste van die projekte is ook prakties en kan in die huis of tuin gebruik word – die voëltjievoerders, spaarvarkies en kruiepotjies is maar net ’n paar voorbeelde van hierdie nuttige projekte. Elke projek sluit inspirerende volkleurfoto’s en stap-vir-stap aanwysings in oor hoe om produkte vir ’n opwindende, winsgewende entrepreneursdag maak! Kinders kan hul eie kreatiwiteit en vernuf gebruik wanneer hulle hul stalletjies oprig, alhoewel algemene riglyne oor die oprig van stalletjies om klante te lok ingesluit is. Die fokus van Mark toe! is op handgemaakte produkte en die hoofmateriaal vir elke projek is dikwels iets wat uit alledaagse produkte in en rondom die huis herwin kan word. En die beste van als? Hierdie projekte gee ook vir mammas en pappas iets opwindend om saam met hul kinders te doen!

Product Details

ISBN-13: 9781432305307
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 02/17/2015
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 128
File size: 21 MB
Note: This product may take a few minutes to download.
Age Range: 7 - 13 Years
Language: Afrikaans

About the Author

Sam Scaroborough bedryf haar eie onderneming vir kinderdekor, Kids Decor (www.kidsdecor.com) en is die outeur van drie boeke oor die onderwerp, ook Kinderkamers, uitgegee deur Struik Lifestyle. Sy is self ’n ouer, en dus gemotiveerd om boeke te skryf wat ander ouers sal inspireer om kreatiwiteit by hul kinders, sowel as hul tuisomgewing sal aanmoedig. Sam Scaroborough bedryf haar eie onderneming vir kinderdekor, Kids Decor (www.kidsdecor.com) en is die outeur van drie boeke oor die onderwerp, ook Kinderkamers, uitgegee deur Struik Lifestyle. Sy is self ’n ouer, en dus gemotiveerd om boeke te skryf wat ander ouers sal inspireer om kreatiwiteit by hul kinders, sowel as hul tuisomgewing sal aanmoedig.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews